Polderluchten

Luchten. Ik kan er niet genoeg van krijgen. De zonsop-en ondergangen als allermooiste, maar werkelijk altijd is de lucht anders, mooi, bijzonder. Of het nu grauw en grijs is, of helderblauw of met die prachtige (dreigende) wolken. Tijdens de vele wandelingen maak ik vaak foto's. Ik denk dan heel vaak aan dit lied: Dat 'God daar sit met sy verfkwas en dink hoe om sy vreugde na my te bring'.

En soos ek loop deur God se kunskafee Voel ek meer geseënd met elke tree Want met koffie en ‘n verfkwas Sit hy heeldag daar en dink Hoe om sy vreugde na my te bring Dis 5 uur in die môre en God sit en verf Hy koester elke druppel goudgeel kuns, wat hy aan die hemel hang Vir ons om na te kyk Ek hoor die klappende kraak van ‘n sifdeur agter my, En Piet skreeu by die stal: “Ons het reën gekry!” Refrein: En soos ek loop deur God se kunskafee Voel ek meer geseënd met elke tree Want met koffie en ‘n verfkwas Sit hy heeldag daar en dink Hoe om sy vreugde na my te bring Maar oom Ben se wynplaas op Worcester Met die ou geuwelhuis Ja, die verf hy die mooiste, na ‘n lang dag se reis Ek loop verby ‘n prentjie (plaatje) van ‘n boer op sy John Deere Wat vol hoop hierdie aarde omkeer En ek sien stof, maar ek ruik die reën (regen) aankom Ek hoor die fluit van die werkers wat die beeste inkeer As die son sak oor daai tweespoorpad Refrein: En soos ek loop deur God se kunskafee Voel ek meer geseënd met elke tree Want met koffie en ‘n verfkwas Sit hy heeldag daar en dink Hoe om sy vreugde na my te bring Maar Pa se plaas duskant Leslie Waar die kleiosse in die son bak Ja, die verf hy die mooiste, na ‘n lang dag se stap

Die skildery van hierdie volmaan, was lank vooruit geverf Vanaand het hy hom kom ophang, agter die donker grys berg Ek hoor die kraak van die krieke, by die rooi dam hier langs my En warm teen my vel, gly die bosveld verby   Wil je ook genieten van deze bijzondere plek? Kom naar de Inspiratiedag, waar je echt op heel veel manieren geinspireerd zal worden voor je leven, lichaam en geest!



Geïnspireerd geraakt door mijn blogpost? Deel hem via:

Facebook of Twitter


This thread has been closed from taking new comments.