Die lewe is ’n geleentheid, gryp dit aan.
Die lewe is skoonheid, bewonder dit.
Die lewe is ’n droom, verwensenlik dit.
Die lewe is ’n uitdaging, pak dit aan.
Die lewe is ’n verantwoordelikheid, kom dit na.
Die lewe is ’n spel, speel dit.
Die lewe is ’n belofte, kom dit na.
Die lewe is smart, oorleef dit.
Die lewe is ’n lied, sing dit.
Die lewe is ’n stryd, veg dit.
Die lewe is ’n tragedie, konfronteer dit.
Die lewe is ’n avontuur, waag dit.
Die lewe is geluk, maak dit.
Die lewe is te kosbaar, moet dit nie vernietig nie.
Die lewe is die lewe, baklei daarvoor.
– Skrywer onbekend
Ze stapt uit haar auto en als we elkaar ontmoeten, en zegt enthousiast: ‘Je hebt een bloem in je haar!’ Dat heb ik inderdaad regelmatig, maar word wel…
Het woeit en waait Het koudt en grauwtHet donkert en het is Het isHet verduurtDe storm De regen De kou Met hoop Want ooit Wordt t weer lichterEn zonnigerEn…