Luchten. Ik kan er niet genoeg van krijgen. De zonsop-en ondergangen als allermooiste, maar werkelijk altijd is de lucht anders, mooi, bijzonder. Of het nu grauw en grijs is, of helderblauw of met die prachtige (dreigende) wolken. Tijdens de vele wandelingen maak ik vaak foto's. Ik denk dan heel vaak aan dit lied: Dat 'God daar sit met sy verfkwas en dink hoe om sy vreugde na my te bring'.
En soos ek loop deur God se kunskafee
Voel ek meer geseënd met elke tree
Want met koffie en ‘n verfkwas
Sit hy heeldag daar en dink
Hoe om sy vreugde na my te bring
Dis 5 uur in die môre en God sit en verf
Hy koester elke druppel goudgeel kuns, wat hy aan die hemel hang
Vir ons om na te kyk
Ek hoor die klappende kraak van ‘n sifdeur agter my,
En Piet skreeu by die stal: “Ons het reën gekry!”
Refrein:
En soos ek loop deur God se kunskafee
Voel ek meer geseënd met elke tree
Want met koffie en ‘n verfkwas
Sit hy heeldag daar en dink
Hoe om sy vreugde na my te bring
Maar oom Ben se wynplaas op Worcester
Met die ou geuwelhuis
Ja, die verf hy die mooiste, na ‘n lang dag se reis
Ek loop verby ‘n prentjie (plaatje) van ‘n boer op sy John Deere
Wat vol hoop hierdie aarde omkeer
En ek sien stof, maar ek ruik die reën (regen) aankom
Ek hoor die fluit van die werkers wat die beeste inkeer
As die son sak oor daai tweespoorpad
Refrein:
En soos ek loop deur God se kunskafee
Voel ek meer geseënd met elke tree
Want met koffie en ‘n verfkwas
Sit hy heeldag daar en dink
Hoe om sy vreugde na my te bring
Maar Pa se plaas duskant Leslie
Waar die kleiosse in die son bak
Ja, die verf hy die mooiste, na ‘n lang dag se stap
Die skildery van hierdie volmaan, was lank vooruit geverf
Vanaand het hy hom kom ophang, agter die donker grys berg
Ek hoor die kraak van die krieke, by die rooi dam hier langs my
En warm teen my vel, gly die bosveld verby
Wil je ook genieten van deze bijzondere plek? Kom naar de Inspiratiedag, waar je echt op heel veel manieren geinspireerd zal worden voor je leven, lichaam en geest!